Rudi

De Waal

Non-Principal Property Practitioner

Cape Agulhas

My Awards

2022
March
Rudi De Waal
2021/2022 - Quarterly Platinum Award
2022
June
Rudi De Waal
2021/2022 - Quarterly Gold Award

HOT ON THE MARKET

My client stories

Ons het Rudi ervaar as een van die vriendelikste en mees deeglikste agente. Hy het telke male al ons voorkeur en vereistes in ag geneem en volhard totdat ons gekry het presies waarvoor ons gesoek het. Baie dankie vir deeglike, professionele diens en jou aangename persoonlikheid. Ons bly heerlik in Struisbaai.

John & Magda Frylinck

I found Rudi honest and extremely helpful. Indeed he helped me even after the sale was completed to start the building process off. I am now considering a business in Agulhas and am only dealing with Rudi for my Real Estate needs. Excellent service.

Julian Shaw

Na 30 maande en 3 transaksies later is ons steeds dankbaar dat ons ongeveer 3 jaar terug besluit het om vir Rudi de Waal te vertrou met alles wat ons nodig het rakende eiendomme in die Struisbaai & L’Agulhas omgewing. Ons aanvanklike denke was om die middelman uit te skakel en direk met aanlyn transaksies te belê in die omgewing, maar ons is steeds so ongelooflik dankbaar dat ons paadjies met die van Rudi gekruis het. Rudi se eerlike en opregte benadering tot enige navraag en kontak met ‘n kliënt is onmiddelik te bespeur – kliënt is ook ‘n woord wat reeds met die eerste ontmoeting te swaar weeg… iets soos vennoot of medemens of selfs vriend is meer van pas – vanweë sy waardes weet jy net reeds vanaf die eerste ontmoeting hy is ‘n mens saam met wie jy ‘n pad gaan stap. Sy kennis en passie van die omgewing is fantasties om te beleef, sy geloof in die span saam met wie hy werk is dinge wat jy onmiddelik optel vanuit sy gespekke – jy kry onmiddelik die gemoedsrus dat jy nie met ‘n enkele persoon handel nie maar ‘n spesialis wat gesteun word deur ‘n span van spesialiste. Nadat ons reeds in die rol van kopers en verkopers met Rudi gehandel het, kan ons met eerlike dankbaarheid getuig van fantasiese diens en naverkoop diens en advies. Rudi verstaan die mark en kan aanbevelings maak tot enige kliënt se behoeftes, omstandighede en drome, hy gee opregte advies en stap ‘n pad saam met ‘n koper/verkoper en sit dan nog die kersie op die koek deur gereeld “in te check” en te sien of die bespreekte visie en drome steeds op koers is. Rudi is nie ‘n eiendoms agent nie – hy is ‘n eiendoms spesialis wat later jou mede inwoner en buurman van die omgewing raak! Baie dankie Rudi dat jy ons drome deel en help waar maak het. Johan & Joy-Marie

Johan & Joy-Marie van Deventer

Rudi De Waal

rudi.dewaal@harcourts.co.za

19 Duiker Street
Struisbaai
7285

WCC Properties CC Harcourts Cape Agulhas, a franchisee of Harcourts South Africa (Pty) Ltd, registered with the PPRA.

Get in touch.

We will communicate real estate related marketing information and related services.
We respect your privacy. See our privacy policy.