Op die N2 tussen Gourits en Albertinia is die juweel direk van die die hoofpad te vind. Hô-Kaai wat gaan staan stil, kom loer in beteken.
Enig in sy soort in ons kontrei. Hier waar tyd gaan stil staan het. Een van die bekendste en gewildse een stop opregte Boere-kos restaurante. 'n Unieke eg Suid Afrikaanse restautrant gesamentlik met voel soos jou Ouma se huis atmosfeer, proe soos jou Ouma se kos en 'n unieke kuier plek in die Wes-Kaap.
Die 289 vierkante meter eetplek bestaan uit pragtige oudtydse meubels en sitplek vir 120 persone. 'n Volle gelisensieerde kroeg met 'n dranklisensie. 'n Lieflike stoep area van 62 vierkante meter kan met gemak toegemaak word vir additionele spasie vir kliente.
Boerekos word 7 dae van die week bedien. Ontbyt en middageters vanaf 08:00 tot 17:30. Resepte boek met al die resepte sal verskaf word.
Inhoud bestaan uit meubels, toerusting, eetware, stowe, vrieskaste, en kroeg toerusting
Eskom elektrisiteit met een enkel fase punt. Boorgat, met nuwe boorgatpomp met twee 5000 liter tenke op stallasies met 'n drukpomp wat Eskom krag gebruik. 3 Reënwatertenke Aanbouing vir onthaal lokaal wat aansluit by die Braai area se fondasies is reeds uitgebou asook pilare.
Omset van R1 500 000.00 per jaar.
Huis 2: 178.2 vierkante meter Bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers.
Huis: 3 is nog nie voltooi nie.
Engin Kamer 2.5 x 3.0 Meter met 20 KVA 3 Fase Kragopwekker
Bestaande skaapvoerkrale, nuwe heinings en kampe, voerkraalafdakke, varkhok gebou met vooraf vervaardigde betonmuur en betonvloer met afdak.
Druppertuin van ongeveer 2500sq.
Bestaande groete tuin
Besigheids moontlikhede vir hierdie eiendom:
- Omskepping een woonhuis in 4 gastekamers - Karavaanpark, want see is 12km na Vleesbaai en Boggomsbaai - Onthaal bestemming, waar eetware gehuur kan word by restaurant - Gebruik van kroeg fasaliteite apart van restaurant by onthaal lokaal en buite braai - Hele perseel vir dranklisensie ge-soneer - Onderverhuring van kampies, want almal wil graag hul eie skapies aanhou - Kwekery vir groete, plante en bome - Bou van stoorruimtes, waarvan daar altyd 'n tekort is - Groot ares teen N2 waar voertuie en implemente kan uitgestal word vir verhuring en verkope - Veilingskrale van BKB is 3km vanaf perseel vir aankoop van beeste en skape - Aanvraag ook groot vir verkoop van lamvleis, beesvleis en varkvleis. Slagpale 25k vanaf perseel.
'n Unieke, soveel moontlikhede geleentheid. Skakel gerus vir 'n afspraak - 'n moet sien!!!
Welcome to Mossel Bay - one of the most beautiful towns along the Garden Route in South Africa. This quaint town offers, travellers, residents and investors natural beauty, historical attractions, adventure, luxury accommodation and mouth-watering restaurants. According to the Guinness Book of World Records, Mossel Bay has the second mildest all year-round climate - 2nd only to Hawaii. The town also boasts the only...
More Info
Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Mossel Bay Rural, Mossel Bay.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Harcourts South Africa website is accurate and up to date, Harcourts South Africa makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.