Vooraansig van die huis.

Tuin is mooi uitgele en versorg met n geinstaleerde besproeing sisteem.

Daar is ook n buite braai area vir die lekker skemer aande om te geniet.

Westelike aansig van die huis.

Die huis se noordelike aansig en toegang tot die voordeur van die huis.En die afdakke op die regterkant van die foto.

Die buite braai area met uitsigte oor die plaas.

Voertuig afdak met toegangs sekuriteit hek en deur tot die huis.

Voertuig afdak parkering.

Die toegangs portaal.

Formele sitkamer baie ruim met baie lig vloei in vertrek.Teel vloere wat onderhoud vergemaklik.

Sitkamer.

Gang vanaf sitkamer na slaap kamers.

Vir die wat nog altyd ruimte in n kombuis gesoek het.

Aparte opwas kombuis.

Ingang vanaf kombuis na die opwas kombuis.

Gang wat lei na die slaapkamers.

Een van drie slaapkamers met baie spasie en nog n addisionele vertrek wat tans dien as tv kamer.

Vertrek wat tans dien as tv kamer.

Tweede slaap kamer groot en ruim.

Die hoof slaap kamer wat ook n aansuite badkamer het met n hout blokkies vloer.

Hoof slaap kamer.

Die hoof slaap kamer se badkamer stort,wasbak en toilet.

Aparte kinder badkamer bad wasbak en toilet.

Gang wat lei na slaap kamers is breed en ruim.

Portaal by agter deur.

Uitsigte oor die plaas met smutsvinger land in die voorgrond.

Oorspronklike melkstal wat omskep as n woonstel.

Weidings kamp aan direkte suidekant van die hoofhuis.

Eskom 3 fase krag en 5000 liter water tenk ,water voorsiening is vanaf toegeruste boorgat wat die huis sowel die woonstel en tuin bedien.

Weidings kamp wat grens aan die Parys pad.Tans word daar 50 hektaar verhuur.Die huur is opskortbaar op n kort kennisgewing basis.

Die inkomste potensiaal is groot vir die aanplanting van n Pekaneut boord wat n lang termyn inkomste kan verseker en n aansienlike waarde toevoeging tot die grond se waarde toevoeg.Boorgate is gesink en toegerus alhoewel nie Eskom krag nie.

Beatifull small scale farm with great investment return.

Two houses on farm main house with 3 bedrooms,two bathrooms,a farm style kitchen,separate scullery,living room ,dining room,closed in braai entertainment area and carport for 2 vehicles.Second house serves as a Granny flat with a single bedroom a shower and toilet and double basin also a kitchen nook.Three phase electricity supply.

Read More Read Less

Main Property Features

Listing Number: CPT34925

Property Type:
Grazing, Agricultural Land, Sheep & Cattle, Arable, Eragrostis, Maize
Property Name:
21 Rooipoortjie
Land area:
Bush Area Hectare: 25, Area in Grass: 57, Cultivatable Hectares: 20
Land area
  • Land Area Ha: 102
Property Features:
Average rainfall (Average Rainfall/Climate: 600-700mm)
Location & services:
Km's to Nearest Town: 15, Nearest Town: Potchefstroom, Suburb / District: JB Maks, Schooling Primary: Bailley Park, Schooling Secondary: Ferdinand Postma
Roof:
pitch corrugated steel.
House style:
Colonial
Construction:
plaster brick
Window/door frames:
steel
House Details:
Lounge Room, Dining Room, Family Room and Kitchen
House Comments:
Lovely family home with plenty of space have also a enclosed braai area and a outside braai area.
Fixtures remaining:
Light fittings, Wash Taps, Domestic Water Pump
Facing:
North-East
Outdoor living:
Braai
Perimeter:
Fencing - Type & Condition: cattle fencing 4-feet high average condition
Land contour:
Flat (ha: 83), Hill: 18, Rolling: 0,O5
Present Condition:
Main access steel locked gate.Main house is well cepted and garden as well all fenced in by standard 4feet high cattle fence.Security steel gates in front off access doors to main house and burglar bars in front off windows that can be opened.No alarm systems.Water supply 5000 liter Jo-Jo tank on a steel tank stand.
Soil Types:
Red mostly. Turf
Weeds / pests:
20 hectares old mealie field.
Shelter Trees:
semi covered areas thorn trees.
Water supply:
boreholes, Domestic Water Source: Borehole
Irrigation:
garden main house
Access & tracks:
dirt road and sevitude road to other part of farm
Land Usage:
crop/cattle /sheep
Sheds:
Milking Shed/Wool Shed: milking shed currently used as a Granny flat
Farm Fixtures:
5000 liter tank stand and tank.Electric geyser to main house and one of granny flat.
Read More Read Less

Your enquiry has been sent. Thank you.

Harcourts Potchefstroom

79
Retief Street
Potchefstroom
Potchefstroom
Office website or View office details