• to
  • Strand Conveyancy
  • Pre qual OOBA
  • Pay Prop

Slaghuis met 'n wegneemete in Sentraal Hartenbos

Hartenbos

R1,340,000 plus VAT

Listing Number: YYY7975
About this listing
Die gevestigde Slaghuis is gelee in die hartjie van Hartenbos. Alle gereedskap, toerusting asook voorraad is ingesluit in die aankoopprys van die besigheid.

Die slaghuis is baie gewild onder die dorpenaars asook die vakansiegangers en is al vir 'n hele paar jaar al bedrywend.

Property Information
  • Property Type: Retail food

Agent Details

Hartenbos Seefront Sentrum
Paardekraal Road
Hartenbos
Hartenbos
Office website

Check out similar properties you may also like