• to
  • to

Herman van der Merwe

Sales Consultant

24
Athlone Avenue
Dalview, Brakpan

View my Listings

Find something that's right for you!
Login or Register to save your favourite searches
Save search

My Profile

Get to know me better
Met 22 jaar se ondervinding in die eiendoms mark en die diep spore wat Herman reeds in Brakpan se gemeenskap gemaak het is hy ‘n groot aanwins vir Harcourts Falcons, geleë in 24 Athlone straat Dalview Brakpan.

Met die behulp van Harcourts se unieke infrastruktuur, stelsels, die nuutste tegnologie en die maksimum benutting van al die bemarking mediums kan Herman met sy professionele diens die verbruiker bystaan en akkuraat adviseer rakende die bemarking en spoedige verkoop van eiendom.

My Location

Find me on the map or send me an enquiry

Send me an Enquiry

View my Sales

 
84 listings found