• to
  • to

Harcourts Destiny

Harcourts Gold

15 Smit Street
Piet Retief
Piet Retief

Meet the Harcourts Destiny Team

Get to know us better

About Harcourts Destiny

Please visit us at the address below.

Find out more on our website
    • Andries van der Merwe

      Andries van der Merwe

      Sales Consultant

      EK IS GEBORE IN 1964 TE GERMISTON. HET GROOTGEWORD OP N PLAAS NABY HEIDELBERG. MY OUERS VERHUIS NA ERMELO IN 1976 WAAR EK MY LAERSKOOL LOOPBAAN VOLTOOI TE LAERSKOOL J J VAN DER MERWE. EK MATRIKULEER IN 1981 AAN HOeRSKOOL ERMELO. EK BEGIN DIENSPLIG EN SLUIT LATER AAN AS LID VAN DIE STAANDE MAG IN DIE S.A. LUGMAG. EK VOLTOOI MY OPLEIDING BY 250 LUG VERDEDIGINGS ARTILLERIE GROEP. EK VERLAAT DIE LUGMAG EN WERK N JAAR TYDELIK VIR EIENDOMSWAARDEERDERS WAARNA EK IN 1990 VERHUIS NA ERMELO EN DIENS AANVAAR BY ERMELO STADSRAAD IN DIE DEPARTEMENT VAN DIE STADSSEKRETARIS. IN 1994 VERLAAT EK DIE STADSRAAD EN BEDRYF AJ SKRYNWERKE TOT OP HEDE. EK IS IN 2016 GETROUD MET CISCA(VAN DER LINDE).. ONS HET SAAM 5 KINDERS. EK IS LIEF VIR DIE NATUUR EN BUITELEWE. MY BELANGSTELLINGS IS DIEPSEE HENGEL EN EK GENIET DIT OM TE GAAN JAG. EERLIKHEID, OPREGTHIED, INTEGRITEIT EN LOJALITEIT IS VIR MY BAIE BELANGRIK. MY GELOOF IS MY ROTS. EK GLO OOK DAT JY ANDER BEHANDEL SOOS JYSELF BEHANDEL WIL WORD.

      view my listings

        View our Listings

        Find something that's right for you!
        Login or Register to save your favourite searches
        Save search
        No properties available

        Our Location

        Find us on the map or send us an enquiry

        Send us an Enquiry

        Get in touch with us, we are ready for anything!

        View our Sales

         
        1 listing found